Weer
Sonvlam mis grootste deel van aarde
http://m.news24.com/nuus24/Sci-tech/Nuus/Sonvlam-mis-grootste-deel-van-aarde-20120124
Lieflike reën – verspoelde aarde
Die lieflike reën die afgelope lang naweek omtrent die aarde verspoel in so ‘n mate dat paaie so toe gespoel het dat dit verkeers probleme tot gevolg gehad het. Gelukkig is die paaie hier op die rand stil en die ongerief minimaal.
Reën
Heerlike reën het die afgelope naweek tot vandag geval. Hoop die boere het ook goeie reën ontvang om met aanplantings te begin.