Onderwys
Red Afrikaanse skole
Afriforum Stuur hierdie e-pos aan almal wat jy ken wat sterk oor Afrikaans voel asseblief. Red Afrikaanse skole – ‘n veldtog deur AfriForum – Versprei asseblief hierdie e-pos. Die regering wend tans hernieude pogings aan om Afrikaans as onderrigmedium in openbare skole te ondermyn. Byvoorbeeld: Al drie Afrikaanse skole in Fochville word nou gedwing om [...]